
My liewe Boeties en Sussies My gebed vir julle hierdie Kersgety is gebaseer op Mat 5 vers 1 tot 12 Here God van liefde, ons is bly omdat ons weet dat ons van U afhanklik is en dat U koninkryk ons deel mag wees. Here ons wil geen tree sonder U loop nie Ons […]