
7 November 2021 Meer as ooit tevore is ons as mense bewus van die eindtyd. Orals gaan daar stemme op dat ons nou in die einde van die tye is en dat dit net ‘n kwessie van tyd is voor Jesus kom. Dis waar! Ons leef in die eindtyd, en daarom moet ons keuses in […]