My liewe Boeties en Sussies Ek ry nou die dag agter ‘n motor met die volgende agter op geplak : “Think different and things are possible.” Dit het my dadelik aan Romeine 12 laat dink. Romeine 12 v 2 : “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie , maar laat God julle verander deur […]
Vryheid
Vergifnis
Weet julle ons bid so graag die ” Die Onse Vader ” maar besef ons werklik wat dit beteken as ons bid“Vergeef ons ons sondes net soos ons die vergewe wat teen ons sondig.” Ons is so geneig om as iemand iets teen ons gedoen het sommer net te sê: “Hy sal teruggekry word oor wat […]