Wen ‘n Jag Naweek

Vir slegs R50 kan u ‘n ervaring van u lewe wen.

Die prys is ‘n naweek-jagpakket by Meyersrus, naby Ellisras. Die pakket bevat akkommodasie vir twee persone (een jagter en een nie jagter).

In 2021 het die jagpakket ‘n Rooibok en ‘n Blesbok ingesluit, maar hierdie jaar is daar ook ‘n Blou-Wildebees by. Jy kan net nie beter doen as dit. En dit vir net R50.
Koop jou kaartjie vandag – Koop sommer twee of vier en verbeter jou kanse om te wen.

Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 31 Julie 2022

Die naweek is oor die naweek van 18 – 21 Augustus 2022

Koop nou u kaartjie.
Deponeer u R50 in die NG Mindalore Tjekrekening
by Absa – Bank – bankkode 632005
Rekening No 0310581348
Gebruik Verwysing VAN – JAG
en stuur ‘n bewys van betaling plus u besonderhede (insluitend kontaknommers) aan

stofpadsafaris@gmail.com en NGmindalore@dmail.com

Jag-naweek kompetisie- 2021
Jag-naweek – Trekking
Jag-naweek – Wenners in aksie



Plasing No 0364
NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore

Leave a Reply

Your email address will not be published.