– Matt 14 22-33 – Henning Mostert – Sondag 13 Junie 2021 Verlede Sondag het ‘n insident gebeur wat my lewe tot realiteit geruk het. Die insident is nie van belang nie, maar dit wat daarna gebeur het, het my laat besef watse geestelike impak COVID op ons as mense het. Hoe COVID ‘n vergestalting […]