Geloof en Perfekte Tydsberekening In Jesus se tyd moes al die Joodse Rabie’s die Ou-Testamentiese wette leef en onderhou. En ons praat nie net van die Tien gebooie nie, maar van oor die ses honderd wette. Een van die wette was dat ‘n Rabie glad nie in ‘n begraafplaas mag ingaan, of selfs in ‘n […]