In 1 Korintiërs 2:4-5 skryf Paulus: “ …en my rede en my prediking was nie in oorredende woorde van menslike wysheid nie, maar in die betoning van gees en krag, sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.”Verderaan in 1 Kor 4:20 skryf hy weer: ” […]