Wette, en die Wet, is een van die belangrikste Bybelse konsepte. Daarom moet sy aard en doel daarvan duidelik verstaan word. Die Wet onthul die karakter en standaarde van God. Daarom is dit dan ‘n rigtingwyser vir hoe die mens sy liefde vir God en vir sy medemens kan betoon. Maar, die Wet veroordeel ook, […]
Fondasie
Klippe en Die Rots
Is julle ook so lief vir klippe soos ek ? Ek hou baie daarvan om klippies op te tel as ons iewers uitkamp of vakansie hou. Elke klippie is uniek. Net so kan ek my verstom aan rotsvormasies. Wow nie een is dieselfde nie. Dit laat my dink aan Moses, wat die Israeliete deur die […]