90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 62

‘n Oproep tot aksie

90 dae van gebed vir Suid Afrika


 Vandag is dag 62 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid Afrika
Dit is ook een week. tot Hemelvaart.
Vandag se gebede kom van Kriek en Helen McLean

ONS GEBEDE VIR SUID AFRIKA

Ons Hemelse Vader, Ons kom in diep afhanklikheid na U om ons te beskerm en te dra
in ‘n wereld wat al hoe meer verwyder word van U
Help ons om ons oë altyd gerig op U.
Help ons om ons naaste te dra en ondersteun waar moedeloosheid
erg oor ons pad kom.
Leer ons om lief te hê soos wat u ons lief het.
Ons dra ons land op aan U want sonder is daar
niks wat vir ons sal oorbky as U nie ons gaan lei
Dat Die keuses ons maak altyd deur U alleen sal woord
Lei ons Heer on U altyd eers te plaas deur liefde vir ons en ons medemens

Amen

Leander “Kriek” Fourie

Liewe Heer gee my ‘n hart wat so vol van U liefde en vrede is
dat ek slegs woorde uiter Wat lewe gee.

Laat my woorde altyd regverdig en vol wysheid wees.
Ek bid ook vir ons land dat daar vrede sal wees

Amen

Helen Mc Lean



  My gebed vir Suid Afrika
My prayer for South Africa
Lees die gebede van dae 1 tot 10
Lees die gebede van dae 11 tot 20
Lees die gebede van dae 21 tot 30
Lees ons gebede van dae 31 tot 40
Lees ons gebede van dae 41 tot 50
Lees ons gebede van dae 51 tot 60
Lees ons gebede van dae 61 tot 70
Lees ons gebede van dae 71 tot 80
Lees ons gebede van dae 81 tot 90


Ondersteun Hierdie Aksie
Plasing No 0474

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *