‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 68 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDit is ook die dag voor Hemelvaart.Ons gebede vandag kom van Antoinette Kleynhans en Haylee Bester. ONS GEBEDE VIR ONS LAND Ons dierbare Hemel Vader,As ek so om my rond kyk, dan wonder ek … Here, is U hier? en […]
90 dae van gebed
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 67
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 67 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaOns gebed vandag is van Barend Jordaan. .Hy bod vir ons Spoorweë, Hawens en due mense wie daar werk . MY GEBED VIR ONS SPOORWSë HAWENS EN WERKNEMRS . Liewe Heer, Ons bid en vra so baie van U. Ons […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 66
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 66 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaOns gebed vandag is van Lynette Botha. .Sy bod vir ons Universiteite, Wetenskaplikes en Studente . MY GEBED VIR ONS UNIVERSITEITE, WETENSKAPLIKES EN STUDENTE . Hemelse Vader, ons getroue Skepper en Here. Vandag vra ons nederig dat U ons Tersiêre […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 65
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 65 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDit is ook die laaste Sondag voor Hemelvaart Donderdag.Mag U geseënd wees vandag. Ons gebed vandag is die laaste van die Goue Jeug Groep. MY GEBEDE VIR SUID AFRIKA Liewe Vader ons Drie-enige Godons vra vandag vir n wonderlike nuwe […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dae 51 tot 60
‘n Oproep tot aksie Hierdie Bladsy is net skakels na ander plasings op hierdie webwerf. Dag 51 – Christien de WitDag 52 – Maree van StadenDag 53 – Kriek Fourie (Sien dag 52)Dag 54 – Barend JordaanDag 55 – Chrissie van Deventer (Sien dag 54)Dag 56 – ‘n Anonieme Ma en Koeks BothaDag 57 – […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dae 41 tot 50
‘n Oproep tot aksie Hierdie Bladsy is net skakels na ander plasings op hierdie webwerf. Dag 41 – Anne-Marie van Staden en YannicaDag 42 – Esther Havenga – Anoniem – Ruben BesterDag 43 – AnoniemDag 44 – Anne-Marie van StadenDag 45 – I’ll walk beside you – Alan Murray/Edward LocktonDag 46 – Hennie Pienaar – […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 64
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 64 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDie wonder van die projek is dat gebede kom wanneerhulle nodig is. Soos, vanmore. Ek gaan na die webwerfen daar sit 3 nuwe gebede – een van Jaco Dreyer en twee watanoniem wil bly. ONS GEBEDE VIR SUID AFRIKA Onse […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 63
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 63 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaOns het twee gebede vandagDie eerste van Barend Jordaan is gebasseer en aangepas op ‘n stelling van Broer Lawrence, wat geleef het van 1611 tot 1691.400 jaar later en die boodskap aan ons is presies dieselfde.Die tweede gebed kom van […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 62
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 62 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDit is ook een week. tot Hemelvaart.Vandag se gebede kom van Kriek en Helen McLean ONS GEBEDE VIR SUID AFRIKA Ons Hemelse Vader, Ons kom in diep afhanklikheid na U om ons te beskerm en te drain ‘n wereld wat […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 61
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 61 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDit is ook werker’s dag hier en Labour Day in AmeriksIerland en ander lande vier May Day volgende Maandag.Vandag se gebed is ‘n hand geskrewe een van Bruce Andrewdie eerste keer in twee jaar dat hy iets langer as ;n […]