90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 66

‘n Oproep tot aksie

90 dae van gebed vir Suid Afrika

Vandag is dag 66 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid Afrika
Ons gebed vandag is van Lynette Botha. .Sy bod vir ons Universiteite, Wetenskaplikes en Studente

MY GEBED VIR ONS UNIVERSITEITE, WETENSKAPLIKES EN STUDENTE

.

Hemelse Vader, ons getroue Skepper en Here. Vandag vra ons nederig dat U ons Tersiêre onderwys onder U vlerke sal neem. Die toekomstige leiers op die veld van Wetenskap is vandag op die lippe van ‘n onrustige wêreld, waar kern oorloë ‘n alledaagse gesprekspunt is. 

Here, U alleen kan die wanorde herstel. U ken die voortvarendheid van die jeug wat alles met geweld wil regstel. Vader lei hulle, as dit U wil is, op die weg van geregtigheid om sodoende wêreld vrede te bewerkstellig. 

Gee dat alle rasse en kulture sal hande vat. Ons vra dit in U naam,

Amen.

Lynette Botha




  My gebed vir Suid Afrika
My prayer for South Africa
Lees die gebede van dae 1 tot 10
Lees die gebede van dae 11 tot 20
Lees die gebede van dae 21 tot 30
Lees ons gebede van dae 31 tot 40
Lees ons gebede van dae 41 tot 50
Lees ons Gebede van dae 51 tot 60
Lees ons gebede van dae 61 tot 70
Ondersteun Hierdie Aksie
Plasing No 0480

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *