90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 65

‘n Oproep tot aksie

90 dae van gebed vir Suid Afrika

Vandag is dag 65 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid Afrika
Dit is ook die laaste Sondag voor Hemelvaart Donderdag.
Mag U geseënd wees vandag.
Ons gebed vandag is die laaste van die Goue Jeug Groep.

MY GEBEDE VIR SUID AFRIKA

Liewe Vader ons Drie-enige God
ons vra vandag vir n wonderlike nuwe dag, en dankie vir U liefde en genade so onbeskryglik groot
Vader ons wil vra as dit U wil is om asseblief ons gemeente en kommissie te help om vir hulle
die regte persoon aan te wys vir ‘n herder van Mindalore Gemeente.

Vader help ons asseblief met die verkiesing dat dit in vrede en regverdigheid sal plaas vind..
Vader sat U wil asseblief geskied met ons mooi land en ons mense.
Here seën ons siek mense. Raak asseblief elke liggaam en genees soos U wil bepaal.

Here, dankie vir gesondheid en alles wat U vir ons gee.
U is my Heer, My God, My Verlosser en Veilige Vesting.
Ek bid en vra dit alles in Jesus se naam.


AAmen

Esther Havenga




  My gebed vir Suid Afrika
My prayer for South Africa
Lees die gebede van dae 1 tot 10
Lees die gebede van dae 11 tot 20
Lees die gebede van dae 21 tot 30
Lees ons gebede van dae 31 tot 40
Lees ons gebede van dae 41 tot 50
Lees ons Gebede van dae 51 tot 60
Lees ons gebede van dae 61 tot 70 50
Ondersteun Hierdie Aksie
Plasing No 0479

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *