‘n Oproep tot aksie Op hierdie bladsy kan U die webwerf ondersteun deur ‘n finansiële bydrae te maakU kan ‘n gebed indienU kan al die gebede wat voorheen geplaas is, lees. Ondersteun Hierdie Aksie My gebed vir Suid AfrikaMy prayer for South AfricaLees die gebede van dae 1 tot 10Lees die gebede van dae […]
90 dae van gebed
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dae 81 tot 90
‘n Oproep tot aksie Hierdie Bladsy is net skakels na ander plasings op hierdie webwerf. Dag 81 – Dag 82 – Dag 83 – Dag 84 – Dag 85 – Dag 86 – Dag 87 – Dag 88 – Dag 89 – Dag 90 – Lees die gebede op dae 1 tot-10Lees die gebede van […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dae 71 tot 80
‘n Oproep tot aksie Hierdie Bladsy is net skakels na ander plasings op hierdie webwerf. Dag 71 – Dag 72 – Dag 73 – Dag 74 – Dag 75 – Dag 76 – Dag 77 – Dag 78 – Dag 79 – Dag 80 – Lees die gebede op dae 1 tot-10Lees die gebede van […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dae 61 tot 70
‘n Oproep tot aksie Hierdie Bladsy is net skakels na ander plasings op hierdie webwerf. Dag 61 – Bruce AndrewDag 62 – Leander “Kriek” Fourie en Helen Mc LeanDag 63 – Barend Jordaan en Hannetjie van der WaltDag 64 – Jaco Dreyer, Anoniem 1 en 2 Dag 65 – Esther HavengaDag 66 – Lynette BothaDag […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 70
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 70 van 90 Dae Van Gebed vir Suid AfrikaDis ook die begin van die 10 dae tussen Hemelvaart enPinkster.Ons bidders vandag kom van drie van ons jong en baiejong mense. Daar is niks so eerlik en opreg soos die gebedvan jong mense nie en daar is niks wat […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 69
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 69 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDit is ook Hemelvaart. – Onthou die Hemelvaart diens wat 19:00Ons gebede vandag kom van Anne-Marie van Staden en Ruan Haman. ONS GEBEDE VIR ONS LAND Ons Here Vanoggend kom ons met dankbare harte oor nog.n lieflike dag wat U […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 68
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 68 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDit is ook die dag voor Hemelvaart.Ons gebede vandag kom van Antoinette Kleynhans en Haylee Bester. ONS GEBEDE VIR ONS LAND Ons dierbare Hemel Vader,As ek so om my rond kyk, dan wonder ek … Here, is U hier? en […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 67
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 67 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaOns gebed vandag is van Barend Jordaan. .Hy bod vir ons Spoorweë, Hawens en due mense wie daar werk . MY GEBED VIR ONS SPOORWSë HAWENS EN WERKNEMRS . Liewe Heer, Ons bid en vra so baie van U. Ons […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 66
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 66 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaOns gebed vandag is van Lynette Botha. .Sy bod vir ons Universiteite, Wetenskaplikes en Studente . MY GEBED VIR ONS UNIVERSITEITE, WETENSKAPLIKES EN STUDENTE . Hemelse Vader, ons getroue Skepper en Here. Vandag vra ons nederig dat U ons Tersiêre […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 65
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 65 van 90 Dae Van Gebed Vir Suid AfrikaDit is ook die laaste Sondag voor Hemelvaart Donderdag.Mag U geseënd wees vandag. Ons gebed vandag is die laaste van die Goue Jeug Groep. MY GEBEDE VIR SUID AFRIKA Liewe Vader ons Drie-enige Godons vra vandag vir n wonderlike nuwe […]