90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 12

‘n Oproep tot aksie

Toe hierdie gebed op my skerm verskyn het, het ek gewag vir die res van dit. Ek het redelik lank gewag maar niks verder het deur gekom, Dit kom van tannie Sue de Groot.

MY GEBED VIR SUID AFRIKA

Die Here is my Herder. Amen

Tannie Sue het my aan die dink gekry
Hier is ons besig met ‘n pleidooi vir Afrika,
Hoe pas die vyf woord gebed in?
Ek het lank daaroor gedink.
Maar soos die dag verby gegaan het so
het die waarde en die betekenis daarvan duidelik geword.

Ons almal ken die begin van psalm 23
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
En verder sê die digter
U is by my.
In u hande is ek veilig
.
Ons moet net nie vergeet dat wat ook al die toekoms vir ons
hou, ons is veilig.
Jesus het self gesê
Ek is die Goeie Herder
Ek ken my skape en hulle ken my


5 woorde plaas alles in perspektief  – Dankie Tannie Sue

Lees die gebede op dae 1 tot-10
Plaas My Gebed vir Suid Afrika
Post My Prayer fpr South Africa
Support This Action  
Plasing No 0385

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *