NG Gemeente Mindalore het ontstaan vanuit gehoorsaamheid aan die roeping van God om die evangelie te verkondig In Handelinge 16:18 sê God: Ek is die rots waarop my kerk gebou sal word. Die eerste sooi word gespit en die fondasies word gegrawe – net so begin God in ons werk. HY lê die fondasie […]