In Oktobe 2011 het ons die eerste drie fokuspunte bespreek. Dié Deel was weer geplaas op 16 Maart 2024. Vandag, in Deel 2, kyk ons na die volgende drie fokuspunte. 5 – 6 Deel 3 en Deel 4 sal in die volgende dae weer geplaas word FOKUSPUNT 4 Die kerk is die gemeenskap van die […]
Author: Henning Mostert
Gebed -Deel 1- Fokus Punte 1 – 3
Hierdie Plasing was in Julie 2011 deur Henning Mostert geskryf, Alhoewel dit die vraag beantwoord “kan ons vir een uur bid?” die punte wat in die artikel behandel word, is nog vars, nog op datum. Hulle is net so van toepassing op 90 Dae van Gebed vir Suid-Afrika as wat hulle destyds was. Al vier […]
Wie is ons God?
1 Ek is die Alfa en die Omega (Openb 1:7,8)Jes 48:12 “Ek is die Here. Ek is die eerste en Ek is die laaste.Prediker noem dat alles op aarde ‘n begin en ‘n einde het. (Pred 3.),maar God is die ewige! (Openb1:7,8). Uit Hom het alles hul ontstaan te danke (Efes 3:15.)Alfa en Omega is die […]
Liefde is om die voorbeeld van Jesus na te volg
In Efesiërs 5:1-2 skryf Paulus – “Omdat julle kinders van God is, en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in Liefde, soos Christus ons ook lief gehad en om ons ontwil Sy lewe as ‘n offergawe gegee het, ja ‘n offergawe wat vir God aanneemlik is.” Oor die woord liefde is […]
LIEFDE
In Efesiërs 5:1-2 skryf Paulus: ”Omdat julle kinders van God is, en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in Liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil Sy lewe as ‘n offergawe gegee het, ja ‘n offergawe wat vir God aanneemlik is.” Die woord liefde is daar al baie geskrywe, […]
Gebed is ‘n gesprek met God – Mark 14:32-42
Lydensweek 2 – Sondag 6 Maart 2022 Inleiding: Vandag is die tweede Lydings Sondag. Verlede week het ons gepraat oor die Nagmaal en die betekenis van die Nagmaal. Vandag gaan ons gesels oor gebed en spesifiek kyk na tekste waar Jesus oor gebed praat. Die gebeure in die tuin van Getsemane na die nagmaal sien […]
Die VREUGDE vure brand
Met al die negatiewe dinge wat rondom ons gebeur het die jaar op ‘n baie positiewe noot vir ses van NG Mindalore se lidmate begin. Drie paartjies het tydens Januarie en Februarie verloof geraak en ons as gemeente is saam met julle baie bly vir die groot stap wat julle geneem het om die besluit […]
Oppas om nie vir Jesus te verloën nie – Luk 22:54-62
Sondag 13 Maart 2022 – 3de Lydensweek Inleiding: Ons stap verder op die pad van die Lydensweek. Week 1 het ons na die Nagmaal se instelling gekyk Week 2 was gebed ons fokus. Week 3 gaan dit oor hoe maklik dit is om Jesus te verloën. Wat beteken verloën: Verraai verwerp, misken, Realiteit is ‘n […]
Elkeen moet gereed wees. Mat 25:1-13
Sondag 30 Januarie 2022 Die verhaal van die 10 jong meisies is baie bekend en ons weet mos nou dat ons nie soos die stupid meisies moet wees nie, maar, soos die pliggies, Altyd gereed! Kom ons kyk vanuit ‘n ander hoek vandag na hierdie verhaal. In Jesus se tyd het die Joodse Huwelik uit […]
Leef ons nou in die eindtyd? Mat 24:29-44
Sondag 23 Januarie 2022 As daar nou een ding is wat COVID wakker gemaak het in die mense se gesprekke, is dit die vraag na die eindtyd. Daar is verskillende sieninge en ek gaan nie vandag een van hulle probeer verdedig nie. Vandag gaan ons net kyk hoe Matteus Jesus se vertelling van die eindtyd […]