7 November 2021 Meer as ooit tevore is ons as mense bewus van die eindtyd. Orals gaan daar stemme op dat ons nou in die einde van die tye is en dat dit net ‘n kwessie van tyd is voor Jesus kom. Dis waar! Ons leef in die eindtyd, en daarom moet ons keuses in […]
Tekens
As Gebou van God Verstaan Ons Tekens
Matteus 16: 1-5 1Die Fariseërs en die Sadduseërs het gekom om Jesus op die proef te stel. Hulle het Hom gevra om vir hulle as teken uit die hemel ‘n wonder te doen. 2Maar Hy antwoord hulle: “In die aand sê julle: ‘Daar kom mooi weer, want die lug is rooi;’ 3in die môre sê […]