Wenner van Jagnaweek 2022

Na drie maande van opwinding het ons ‘n wenner!!

Baie geluk aan Elsabé van Rooyen wat die groot prys van 3 bokke gewen het op die Jagplaas, Meyersrus. Elsabé en haar suster se seun gaan ‘n heerlike bederfnaweek ondervind saam met Stofpadsafaris. Baie dankie aan die Meyer gesin van Stofpadsafaris wat hierdie groot prys geskenk het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *