Kuierkonsert – 2013

Mindalore is nou werklik ‘n gemeente met talent!  Op Saterdagmiddag 3 Augustus het die motors begin aankom vir die “Mindalore got talent“ aand. Die saal was volgepak met mense wat kom saam kuier het! Ons het gesing en gedans en toneel gespeel vanuit die boonste gestoeltes! Die Jeuggroepe het almal deelgeneem om die aand ‘n […]

Continue reading