Gaan Dan Heen – 2Bostik and Sellotape The Master’s Touch Sweet DreamsPamperlangUitnodoging Plasing No 0010
Groepe
Goue Jeug – Indeks van Artikels
Van skulpies tot Kruis Speel maak die lewe ‘n fees Paws For People Goue Jeug Laat Waai met PannekoekGoue jeug Des 2011 Iets Uit Niks Goue Jeug Skop Jaar Af Plasing No 0008
Ons Jeug is ons trots!
Kersboodskap van die Jeugleier Span So staan ons weereens aan die einde van nog ‘n jaar. ‘n Tawwe een met baie uitdagings, maar weereens het nie een van die uitdagings ons onder gekry nie. Ek kan nie anders as om te dink aan die bekende Voetspore verhaal nie. Daar waar ons net een stel spore […]
Van Skulpies tot Kruis
Mindalore se Goue Jeug is ‘n groep mense wat daarvan hou om te skep en nuwe dinge te leer. Met die Oktober samekoms het ons al daardie jare se skulpies wat ons so langs die strande opgetel het, op houtkruise geplak. Elkeen het sy eie unieke kruis gemaak met ‘n kombinasie van skulpies en papier […]
Speel maak die lewe ‘n fees
Die Spreekwoord sê: “Mens is nooit te oud om te leer nie”, maar vir die Goue Jeug is die . spreekwoord waar: “Mens is nooit te oud om te speel nie!” Donderdag 16 September het die Goue Jeug ‘n speletjies dag gehou. Dit was Rummy Cub, Dominos en sommer lekker saam wees. Ons het in […]
My Baadjie of My Vriendskap?
My Baadjie of my vriendskap? (‘n Turkse Volksverhaal uit “Stories vir die lewe—Omnibus” Lux Verbi) Daar was een aand ‘n feesmaal in die huis van Halil, die ryk man van die dorp. Rabbi Moses is ook genooi, maar hy het die hele dag op die lande gewerk en dit was al sononder toe hy hom […]
Jeug – Julie 2021
Dagsê al julle asemrowende klomp jongmense! Jong, hier staan ons nou alweer aan die einde van die kwartaal, met ń welverdiende ruskansie wat voor ons lê, na ń tawwe tydjie wat agter ons lê. Ek praat nie ń enkele leun as ek sê hoe trots ek is op NG Mindalore se jeug nie. Daar is […]
Speel saam met Jannie en Sannie
Nog Speletjies vir die heel familieSpeel Saam en Teken – 1Speel Saam – en soek vir MosesIets Om Te Onthou Plasing No 0157NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore
Speel Saam en Teken – 1
Ons Kerk is hierdie jaar vyftig jaar oud en ons is baie bly dat ons nog kan kerk hou en kan Sondagskool toe kom om meer van die Here Jesus te leer. Kelly von Wielligh (9) het vir ons ‘n pragtige prentjie geteken van Mindalore se kerkgebou. Alles is daarop: die kloktoring, gedenkmuur, Kerkgebou, akkerboom […]
Goue Jeug laat waai met pannekoek!
As daar nou iets is waarna mens se innerlike smag in hierdie koue weer, dan is dit ‘n lekker warm pannekoek!Die Goue Jeug het besluit om Pannekoek te bak vir fondsinsameling en bestellings van die Gemeente gekry.Eers is al die COVID reëls nagekom en almal se temperature is gemeet en is hulle gesaniteer. Gemasker en […]