Gaan Dan Heen – 2Bostik and Sellotape The Master’s Touch Sweet DreamsPamperlangUitnodoging Plasing No 0010
Skittervroue
Uitnodiging
Skittervroue Retreat 29 Mei Nog Skakels van belangPienk BladsyeSweet DreamsVerjaarsdae Junie 2021Nuwe PlasingsPlasing No 0075
Skittervroue hou dag van Pamperlang
Die NG Mindalore se vroue groep – “Die Skittervroue” hou ‘n heerlike pamperlang oggend. Op Saterdag 16 April 2021 het die Skittervroue in die Kerksaal bymekaar gekom vir ‘n lekker kuier en pamperlang oggend. Elke dame het hul eie “sugar scrubs” vir hul hande, “salt scrubs” vir voete en hawermeel gesig maskers gemaak. René het […]
Gaan Dan Heen
Skittervroue Tee Party Anne-Marie van Niekerk Op Saterdag 20 April 2013 het 87 dames, die erge koue en rëen wat in vlae neergestort het, trotseer om die Damestee van NG Kerk Mindalore by te woon.Nege gasvrouens het hulle beste voetjie voorgesit en die tafels versier met van n oorgrootte “LOVE” teepot met bypassende serviette tot […]
The Master’s Touch
Vrouediens se Dames tee Die dames van NG Kerk Mindalore het Saterdag 20 October besluit om die mans te stuur om pannekoek te gaan bak by Koek’n Loer, hulle uitgedos vir die geleentheid en by die kerksaal bymekaar gekom vir die Vrouediens se Dames Tee. Die weer het gelukkig saam gespeel, maar net vir in […]
Bostik en Sellotape
Mindalore se Vroue speel lekker saam Saterdag, 21 Julie, 2012 het die vroue bymekaargekom vir hul kwartaalikse byeenkoms. Ons moes met hartseer verneem dat Lorinda as voorsitter bedank, maar gun haar die tyd saam met haar nuwe gesin. Lorinda, jy het diep in ons harte gekruip en sal altyd spesiaal wees vir ons. Jy en […]
Sweet Dreams
Op 21 April 2012 het die vrouelidmate hulle eerste funksie vir die jaar gehad. Die tema: “Sweet Dreams”. Wat ‘n heerlike avontuurlike dag van lag, lag en nogmaals lag… Die dag was gehou in die vorm van ‘n koek versier kompetisie! Daar was vier groepe en elk van die groepe het onversierde koeke ontvang en moes sorg dat […]