Vandag kom ek nie preek nie, vandag kom ek net deel wat die Here aan my geopenbaar het tydens my verlof. Dit het vir my persoonlik soveel beteken dat ek dit graag met julle wil deel en ek hoop dat dit ook vir elkeen wat hierdie boodskap hoor sinvol sal wees vir 2022. Met die […]
Ewige Lewe
As Gebou van God, het ons die Ewige Lewe – Joh 11:1-45
Deesdae word ons baie meer gereeld met die dood gekonfronteer. In die Bybel sien ons meestal vir Jesus as in sy werksklere. Die Man wat vissermanne moet leer, ‘n Man wat stofpaaie moet loop van dorp tot dorp en sin in mense se koppe probeer inpraat om hulle te laat afsien van die verkeerde wat […]
Ek wil die Here loof – Ps 103
Te midde van al die gebeure waarin ons vandag is, is dit nodig dat ons ook na die mooi en die positiewe om ons moet kyk. Verlede week het ons saam gebid en ons harte voor die Here uitgestort. Vandag gaan ons saam met Dawid ook vir God dankie sê vir die mooi, die positiewe […]
Ons Weet Wie Jesus Is
As gebou van God weet ons wie Jesus is. Mark9:2-8 Met hierdie aangrypende verhaal waarvan Petrus, Jakobus en Johannes getuies is het Jesus Sy Goddelikheid aan die dissipels geopenbaar. Vir die eerste keer sien hierdie drie dissipels wie Jesus werklik is.Kom ons klim saam met die dissipels op en gaan ervaar saam met hulle wat […]
Jesus – Koning van Die Konings
Daar is so baie mense wat die woorde “god” of “Jesus” gebruik sonder dat hul verwys na die Ware Almagtige Ewige Liefdevolle Skepper, ons Hemelse Vader en Sy Seun, ons Verlosser en Koning wat vir ons gesterf het en Sy Wonderbare Gees wat in ons woon. Julle almal het dit al gehoor. Mense sal soms […]
Jou Denke Bepaal Wie Jy Is
Ons almal sit met die probleem dat ons dikwels twyfel, soms onseker is of ons regtig God se kinders is. Ons maak foute, verloor ons humeur, ons is liefdeloos, se verkeerde dinge, ons sukkel met vergifnis, ons begeer, ons kyk neer op mense, ons raak kwaad. Vir ons is dit nodig om te hoor […]
Moedeloos en Sonder Hoop
My liewe Boeties en Sussies Dis al amper Kersfees en dit is nog altyd iets om na uit te sien. Familie en vriende wat saam kom, mooi musiek wat in die winkels speel en die lekker geur van braaivleis wat in die lug hang. Tog lyk baie mense vir my so moedeloos, so sonder hoop. […]
God Se Vyf Vinger Plan
Ons glo dat die Bybel God se Woord is. Die Bybel wil vir ons (eenvoudig gesê) twee dinge leer: wie en wat God is, en hoe ons gehoorsaam en dankbaar voor God moet lewe. Twee dingetjies: wie en wat God is, en hoe ons behoort te lewe, maar om dit uit die Bybel agter te […]
Anderkant Die Blou Berge
My liewe Boeties en Sussies Ek ry nou die dag verby berge en aanskou die grootheid van God. Dit laat my altyd verstom staan. Daar het ‘n paar Bybelverse by my opgekom.Psalm 121 v 1 – 2 “Ek kyk op na die berge, waarvandaan sal my hulp kom? My hulp kom van die Here wat […]