Iemand vra nou die dag : Wat word van die wêreld? Ons vra ook dalk soms dieselfde vraag. Die wêreld voel maar vir my na ‘n groot deurmekaar spul. Ek dink net ons moet meer aan Jesus se voete gaan sit en by Hom leer. Ons wil sommer self die wêreld verander. Dis goed en […]
Volkome vertroue
Worrying About Tomorrow
STEALS THE JOY OF TODAY. Ons almal het dit al gehoor maar dit maak die daaglikse bekommernisse nie ligter nie. Werk, finansies, opvoeding, opleidings, gesondheid en sommer net “wat hou die toekoms vir my in,” is maar net ’n paar voorbeelde van wat ons in die nagte wakker hou. Die Here het nooit vir ons […]
Dis Harde Werk
DIS HARDE WERK OM KIND VAN GOD TE WEES My liewe Boeties en Sussies Dis die begin van ‘n nuwe jaar. ‘n Jaar met sy eie uitdagings, probleme en vreugdes. Iemand sê nou die dag “Dis harde werk om kind van God te wees.” Weet julle ek stem nogal saam met die stelling, omdat ons […]
Kies Vandag wie Julle wil dien
Dis ‘n nuwe jaar,ons is bymekaar,laat ons dan ons Christenskap verklaar! Die gemeente se Jaartema vir 2014 is Joshua 24:15 “…. ek en my huis, ons sal die HERE dien”. Wat ’n wonderlike vers is dit nie! So baie mense gebruik dit en het dan ook hierdie woorde in hul huise aangebring. Met die paar […]
Waarom moes Jesus as mens gebore word?
Jesus Christus is die Messias asook ons Verlosser. Om die titels te kon verwerf moes Hy as mens gebore word. As ons deur die Nuwe Testament lees kan ons wel verskeie redes identifiseer waarom Jesus ten volle as mens gebore moes word. Hier volg dan sewe van die redes: GEHOORSAME VERTEENWOORDIGER Jesus het ons verteenwoordig […]
Waarom Kategese?
Sal jy ooit probeer om ‘n vliegtuig te loots sonder die nodige opleiding?Beslis nie, jy soek sekerlik moeilikheid as jy ’n vliegtuig wil vlieg sonder dat jy vooraf die nodige opleiding ondergaan het. Hoe beter die opleiding, hoe beter is jy toegerus om krisisse en probleme wat op jou pad kom, te hanteer. Krisisse […]
Die Egte Tiende
My liewe Boeties en Sussies Het julle al opgelet en geluister as mense praat hoeveel fondsinsamelings en dankoffers en feeste word in Oktober gehou? Dis die tiende maand en ek is van mening dit is omdat die Woord ons leer dat ons, ons tiendes moet gee dat die feeste en insamelings in die maand gehou […]
Vertrou My, My Seun
Net nou die dag was my seun besig met iets waarmee hy vreeslik gesukkel het. Ek het hom dop gehou sonder om ’n woord te sê. Uit moedeloosheid het hy dit op die grond neer gegooi en geskree, “ek kry dit nie reg nie!”Ek het hom saggies aan sy skouer geneem en terug gevat na […]
Julle Sal Krag Ontvang
Julle sal krag ontvang… Die verhaal van Ester Henning Mostert Ester was ‘n weeskind wat by haar oom groot geword het. Sy het nie regtig ‘n toekoms gehad nie en haar lot was in die hande van haar oom. Ons voel baie keer “useless”, niemand sien ons raak nie, niemand gee om vir ons […]
You Got The Vision –
You Got The Vision – You Got The Job Nehemia 1:4-11 God het ons elkeen met ‘n doel geskep om in Sy koninkryk te werk. Wanneer ons kyk na Serubabel, Esra en Nehemia, is dit duidelik dat God ons as mense roep om Sy koninkryk op aarde te bou, te reinig en te versterk. . […]