My liewe Boeties en Sussies Ek ry nou die dag verby berge en aanskou die grootheid van God. Dit laat my altyd verstom staan. Daar het ‘n paar Bybelverse by my opgekom.Psalm 121 v 1 – 2 “Ek kyk op na die berge, waarvandaan sal my hulp kom? My hulp kom van die Here wat […]
Volkome vertroue
Wie Is Jou Held?
My liewe Boeties en SussiesEk kyk nou die dag ‘n kinderstorie waarin die held die volgende woorde gebruik: “ ‘n Held is nie iemand met krag nie, maar is iemand in jou hart.” Die stories wat ons van sporthelde hoor het my ook laat dink. Ons het net een held en dit is Jesus […]
God Is Altyd Daar
“Vertrou op die Here en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veilige weiding. Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeerstes aan jou gee. Vertrou jou lewe toe aan die Here. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.” Ps 37:3-5. Jesus Christus het na hierdie wêreld gekom […]
Meer Werd As Mossies
My liewe Boeties en Sussies Ja, dis sowaar 2013!Een ding wat my dwars in die krop steek is dat mense hul so kommer oor die dag van more en wat 2013 inhou, dat hulle skoon vergeet om vandag te lewe. Ek het ‘n kinderliedjie van Soekie Krog geluister wat sê: “God ken jou naam en […]
Wipwaentjie
Voel dit soms vir julle of julle in ‘n wipwaentjie (roller coaster) ry? Wel. het jy al mooi opgelet dat daar ‘n baie spesifieke baan is waarop die waentjie gaan? Verder nog, dat wanneer jy in daardie waentjie klim sit die persoon wat die baan beheer ‘n veiligheidsgordel om jou om jou veilig te hou. […]