Geloofsvolharding – Deel 4

In Augustus het ons begin met reeks oor riglyne vir geloofsvolharding vanuit  Heb 12:1-3, wat opgedeel word in 5 riglyne. Hier is dus die 4de riglyn…. Geloofsvolharding Riglyn 4: Hou aan (deur die krag van die Heilige Gees). Hardloop met volharding. Die 1933-vertaling gebruik die woordjie – lydsaamheid. Verdra lyding   Bly steeds bewus dat hierdie […]

Continue reading