Mindalore Gemeente is op 17 Januarie 1970 gestig en daar is begin met gesprekke om die kerk te bou. Die Stadsraad het op 17 September 1973 die riolering vir die omgewing waar die Kerkkompleks opgerig gaan word voltooi. JMJ Koorts is as argitek aangestel en die planne vir die kerkgebou is opgetrek. Die Bourekenaars was […]
die regte pad
My Baadjie of My Vriendskap?
My Baadjie of my vriendskap? (‘n Turkse Volksverhaal uit “Stories vir die lewe—Omnibus” Lux Verbi) Daar was een aand ‘n feesmaal in die huis van Halil, die ryk man van die dorp. Rabbi Moses is ook genooi, maar hy het die hele dag op die lande gewerk en dit was al sononder toe hy hom […]
Vergeet Gister – Ons Het Werk Om Te Doen
Ons kan almal sien dat die foto hierbo gemanipuleer is, maar dit vertel nietemin ‘n verhaal en ‘n waardevolle prentjie daarby. As u mooi kyk of die beeld vergroot, sal u sien dat elke stuk hout die een of ander onvolmaaktheid het. Dit kan barste hê, dit kan verkeerd gevorm word, daar kan bas wees […]
Belydenis Kamp – 2014
TEMA – Is God “Real”? Belydenisklas kamp 2014 Was iets baie besonders – by die see!! Dis seker die grootste droom wat waar geword het. Die mees onmoontlike het waar geword nadat Amanda en Clive Donaldson (Mense wat ons nie eers geken het nie) hulle strandhuis in Southport vir ons beskikbaar gestel het. Met groot […]
Die Tien Gebooie – Deel 2
Verlede maand het ons na die eerste 4 gebooie gekyk. Net om jul geheue te verfris herhaal ek die eerste vier net kortliks. Die eerste gebod is om God eerste te plaas. Die tweede gebod is om net vir God te dien. Die derde gebod is om respek vir God se Naam te he. Die […]
Die Tien Gebooie
Tydens die afgelope jeugkamp het ons meer geleer oor die tien gebooie. Dit was baie leersaam en die Tien Gebooie het sommer weer nuwe betekenis gekry. Dit het my laat dink hoe kan ons dit nog eenvoudiger vir die kinders maak. Met my “surfing” op die internet het op toe op die oulike weergawe afgekom […]
Waarvoor Gebruik Jy Dit?
Hier is drie items. ’n Kitaar, ’n tandeborsel, en ’n sak geld. ’n Kitaar is gemaak om mooi klanke te maak, maar ek sal dit nie kan gebruik om ’n spyker in ’n stuk hout in te slaan nie. Dit is goed om musiek te maak maar is glad nie as ’n hammer nie. Kyk […]
Jonk Maar ’n Voorbeeld
Vandag se jeug is die leiers van more, maar die kerk van vandag. Daarom gaan ons die maand bietjie kyk wat die Bybel te sê het oor die jeug. Vir my is die sleutelvers vir die jeug die volgende: 1 Timoteus 4:12 “Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir […]