Ons kan almal sien dat die foto hierbo gemanipuleer is, maar dit vertel nietemin ‘n verhaal en ‘n waardevolle prentjie daarby. As u mooi kyk of die beeld vergroot, sal u sien dat elke stuk hout die een of ander onvolmaaktheid het. Dit kan barste hê, dit kan verkeerd gevorm word, daar kan bas wees […]
Gaan Dan Heen
Agtergrond van Swaziland Reformed Church
Ds Arnaud van Wyngaard Die Swaziland Reformed Church se oorsprong begin in 1946 toe eerw Frikkie Malan in Swaziland bevestig is met die opdrag om sendingwerk binne die grense van Swaziland te doen. Met die koms van eerw Jan Greyling ends Swanepoel, is die land in twee verdeel.. Op 31 Januarie 1967 is die Suide […]
Besoekers Uit Verre Afrika
Jxxx en Hxxxxx saam met hulle kinders Ax, Mx en Sx werk onder mense wat anders glo as ons in ‘n land bo in Afrika. (Weens die veiligheidsrisiko word die naam van die land nie genoem nie.) In dié land glo 99.9% anders as ons en mag ons vriende nie die Goeie Nuus verkondig nie. […]
Die No-Limits Groet Oom Jan.
Dit was met skok wat ons die nuus van Oom Jan gekry het wat op Woensdag 9 April oorlede is na ‘n motorfiets ongeluk. Oom Jan het baie diep spore in die No-Limits getrap en was sedert September 2006 die Jeugouderling van Mindalore. Na 7 jaar in die pos het hy verlede jaar die […]
Dis Harde Werk
DIS HARDE WERK OM KIND VAN GOD TE WEES My liewe Boeties en Sussies Dis die begin van ‘n nuwe jaar. ‘n Jaar met sy eie uitdagings, probleme en vreugdes. Iemand sê nou die dag “Dis harde werk om kind van God te wees.” Weet julle ek stem nogal saam met die stelling, omdat ons […]
Gaan Dan Heen
Anne-Marie Scheepers Gaan dan heen, gaan in vrede. My kind gaan doen, wat Ek jou vra.” Dis die woorde wat ons gesing het op die Sondag wat ons terugvoer gegee het oor die Swaziland uitreik in 2011. Ek het in die kerk gesit. Dit was die eerste keer wat ek die lied gehoor het en […]
Swaziland SOS Village
Anne-Marie Scheepers In Swaziland is daar ongeveer 30 000 vigs weeskinders. In meeste van hierdie gevalle bly hierdie kinders op hulle eie sonder enige volwasse toesig. Rede hiervoor is dat die uitgebreide families wat normaalweg na die kinders sou kyk, so ‘n groot werkslas en verantwoordelikheid het, vanwee al die kinders in die familie wat […]
Besoek aan Swaziland
-Anne-Marie Scheepers- Hierdie jaar was daar nie n uitreik in die volle sin van n uitreik nie en het Henning, Jan en ek besluit om die geleentheid te gebruik om by almal aan te klop wat ons ken in Swaziland en sommer net lekker te kuier en ook n paar onbeantwoorde vrae op tafel te […]
Saam geroep tot eer van God
Swaziland Reformed Church Anne-Marie Scheepers Ek skryf hierdie artikel oor Swaziland, aangesien dit is waar ons gemeente betrokke is rakende Sending. In die Maart uitgawe van Tussen Ons het Henning vertel waar alles begin het en ek gaan my beste doen om julle op hoogte te hou met verwikkelinge rondom Swaziland . April 2011 het […]
Gaan Dan Heen
Ons sing hierdie lied gereeld en baie het my al gevra vir die woorde. Dankie Cindy Jacobs dat jy die woorde vir ons oor getik het. . Gaan dan heen, gaan in vrede,My kind gaan doen, wat Ek jou vra.Versprei My lig, gaan leef My liefde,My kind onthou: Ek is altyd daar. Kyk Ek gaan […]